Jaarboeke

Internasionale strafreg 802


 
Modulekode ICL 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Algemene inleiding tot die internasionale strafreg; sleutelbegrippe en basiese beginsels van die internasionale strafreg; asook internasionale strafregtelike jurisdiksie (b) Die ontstaan van die Internasionale Strafhof en die implementering van die Statuut van die Internasionale Strafhof in die Suid-Afrikaanse reg (c) Betrokkenheid by die pleging van internasionale misdade en verwere teen internasionale strafregtelike aanspreeklikheid (d) Die beweging vanaf staatsaanspreeklikheid na individuele aanspreeklikheid in die internasionale strafreg (e) Volksmoord, misdade teen die mensdom en oorlogsmisdade as misdade in die internasionale strafreg
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences